As dit is hoe een van die buit-sonnestelsel planete lyk, sou ek dit darem bitter graag beter wou sien.....Hierdie is 'n kunstenaars vooorstelling van 'n planeet rondom die ster CoKu Tau/4, 420 ligjare hiervandaan. Sien ander ook op Wired.com.
Franko doen vanjaar Graad 3, oftewel Standard Een in die ou bedeling. Anrich is in Graad R, of ook genoem Graad Nul. 'n Paar Foto's van die tweetjies in ons foto album.