Herman
Tuesday, September 27, 2016
Mistigheid, Herfs Greding
Vir Anrich
Hotel Am Markt, Greding
Sekerlik van die lekkerste geregte in Duitsland, te kry by
Hotel Am Markt.
Hier het ek Schweizer Schnitzel en Apfel Kuchen verober, te same met 'n Dunkles Gutman biertjie....
Oktoberfest & Munchen
Het by Oktoberfest 'n draai gemaak oppad na Greding vir werk... Ek verkies eerder die Kersmarkte.
‹
›
Home
View web version