Monday, December 31, 2012

Friday, December 28, 2012

Warwick kasteel


Nou wel nie 'n werklike ridder nie, maar wel 'n gewone ou in ridder gewaad. 'n Volle 63 pond swaar!

Sent from Samsung Mobile

Warwick neutekraker



Warwick is beslis die moeite werd vir die kasteel, katedraal en paar winkeltjies

Sent from Samsung Mobile

Oxford


Baie vinnige stop in Oxford

Sent from Samsung Mobile

Holiday Inn Express Warwick

Vir 'n vinnige, gemaklike, vrekgoedkoop oorslaap vir Stratford upon Avon en Warwick
(Via BlackBerry)

Tuesday, December 25, 2012

Skotland. Bruadar is die Skotse alternatief vir Jaegermeister, net minder skerp.

Word met Whisky, Heuning en "Sloes" gemaak. Baie lekker.

(Via BlackBerry)

Skotland, St Mary's Loch, Chapelhope Huis. Oukersaand geÏmproviseerde groente sop vir 7.

In 'n nr 3 potjie op die Aga! (een sonder pote)
1 groot ui, ringe gesny, in botter gebraai tot lekker sag en bruin
Sopvleis, ons het net stowe bees gehad, in klein stukkies gesny en gebraai na die eie reg was, maar saam met die uie
3 groot wortels in klein blokkies gesny
halwe "swede" in klein blokkies
1 groot "courgette" in blokkies
4 stingel tamaties gekap
Bisto
Bovrill
Swart gemaalde peper
Growwe sout
Lea Perkins Worcestershire sous
Paprika
2L kookwater
2 ure en maak dan fyn met 'n sif en lepel



(Via BlackBerry)

St Mary's Loch, Chapelhope House

Ek wil 'n Aga he^....
Maak enige iets soos 'n droom

(Via BlackBerry)