Monday, September 29, 2014
Vier Skole Massa koor en orkes
Afrikaans seuns en meisies hoër, boys and girls high.
The Holy City verwerking was hoendervleis materiaal, iets wat mens selde in 'n leeftyd hoor. Sail van Awolnation en Hey Brother van Avicii was ewe goed. Volgende jaar is my plek geboek!