Herman
Wednesday, December 31, 2014
Eiffel ontfokus
Less awkward selfie, Eiffel vanaf Trocadéro
Moderne beeldhou, Champs-Élysées
Laatmiddag Winterson, Arc de Triomphe
Awkward selfie, Eiffel
Laatmiddag Winterson, Eiffel
Awkward selfie, Eiffel
Parys bootrit
Awkward selfie, Eiffel
Volle glorie, kyk die weer!
Abbesses metro, Parys
15 Rue Durantin, Parys, 75 trappe, 5 vloere na ons flêt, maar met karakter
Happy!
Tuesday, December 30, 2014
Rue Durantin, Parys
Mens sien nou wel nie die Eiffel van ons flêt af nie maar darem van die trappe na ons flêt toe af, alhoewel net die bokant...
Rue Durantin, Parys
Wag om op die TGV te klim, Nice na Parys
Wag om op die TGV te klim, Nice na Parys
Wag om op die TGV te klim, Nice na Parys
Wag om op die TGV te klim, Nice na Parys
Vroeë koffie en laaste sien van die mooi Alpe oppad van Le Prese na Parys via Nice en die TGV
Vroeë koffie en laaste sien van die mooi Alpe oppad van Le Prese na Parys via Nice en die TGV
Francesco het vir ons 'n vertaalde briefie, in Engels en Afrikaans (!), gelos by Le Prese. Baie gasvrye mense, die Switsers
Monday, December 29, 2014
Die supermark was vandag weer oop! Le Prese, Val Poschiavo, Switserland
Le Prese, Val Poschiavo, Switserland
Bernina Express, Le Prese, Val Poschiavo, Switserland
Le Prese, Val Poschiavo, Switserland
Le Prese, Val Poschiavo, Switserland
Die sneeuman staan nog van gister af, Le Prese, Switserland
Le Prese
Sunday, December 28, 2014
Anrich se sneeu eksperimente in die yskas, Le Prese
Die supermark in Le Prese is toe op Sondae... ons moes maar knaag en suig aan wat oor was in die flêt aand se kant, gelukkig was daar 'n lekker Rooietjie
Die supermark in Le Prese is toe op Sondae... ons moes maar knaag en suig aan wat oor was in die flêt aand se kant
Die supermark in Le Prese is toe op Sondae... ons moes maar knaag en suig aan wat oor was in die flêt aand se kant
Val Poschiavo, Le Prese, Switzerland
Mikro sneeuman, Val Poschiavo, Le Prese, Switzerland
Mini sneeuman, Val Poschiavo, Le Prese, Switzerland
Awkward selfie, Val Poschiavo, Le Prese, Switzerland
Awkward selfie, Val Poschiavo, Le Prese, Switzerland
Reuse sneeuballe, Val Poschiavo, Le Prese, Switzerland
Reuse sneeuballe in transito, Val Poschiavo, Le Prese, Switzerland
Val Poschiavo, Le Prese, Switzerland
Val Poschiavo, Le Prese, Switzerland
Casa Zanetti, Val Poschiavo, Le Prese, Switzerland
Val Poschiavo, Le Prese, Switzerland
‹
›
Home
View web version