Herman
Friday, January 2, 2015
Die krag in ons Franse Apartement is so ietwat op die koffie, so wat doen flinke Transvalers wat aan voorafbeligte areas gewoond is? Dis mos koud buite, so bêre yskasgoed in 'n sakkie buite die venster...
No comments:
Post a Comment
‹
›
Home
View web version
No comments:
Post a Comment