Herman
Sunday, August 25, 2019
Perskebloeisels
Boerbeskuit Flop
Argh, alles het gewerk, die suurdeegplantjie, en alles, maar die beskuit proe suur. Ai. Soms met mens seker 'n resep voolg en nie jou eie kop nie.... Nie eers Lisa of die voe"ls wou dit eet nie. Hulle dink seker dit is gif.
Drie koppies staan op die toonbank
Friday, August 2, 2019
Dis nou 'n hamburger! Bosvark 300g met swartbessie konfyt
... en met 'n bottel
Nottingham Road Whistling Weasel Pale Ale
daarby!
‹
›
Home
View web version