Ek het gister met die

installasie van die rak begin - soos nie beplan is nie, wou die kas nie deur die deur pas nie - ek moet dit dis nou in die opwaskamer aanmekaar sit. Bietjie moeiliker, maar die kas is in elk geval vrek swaar, so nou hoef ek nie die hele ding rond te dra nie. Sien fotos in die
album .
No comments:
Post a Comment