Galagos Lodge is 'n **** plekkie, wat beslis aan te beveel is vir sy pragtige uitsig oor die dam. Lekker vir daai skelm wegbreek uit die woelige stad. Kosmos is baie rustig, voel soos die Kaap, net met 'n baie stil see.... Ek en Bella het 'n aandjie hier geslaap vir ons 15e herdenking, 1 Februarie 2012. Saam met die uiteet by
Silver Orange Bistro, 'n perfekte aand uit.
No comments:
Post a Comment