Monday, February 3, 2025
Friday, April 7, 2023
Thursday, April 6, 2023
Wednesday, April 5, 2023
Trattoria da Vinci, Sedgefield (Buffelsbaai, April 2023)
Trattoria da Vinci aan die Kaap kant van Sedgefield is 'n versteekte juweel. Weereens, soos Mr Kaai, weggesteek in 'n onpretensieuse hoekie. Wees gewaarsku, dit is 'n baie klein, knap eetplekkie, met kos wat vars voorberei word, inkluis die pasta. Bring jou eie wyn en ontspan terwyl jy vir hemelse Italiaanse geregte wag. Margarethie het ons van die plekkie vertel.
Monday, April 3, 2023
Mr Kaai, Sedgefield (Buffelsbaai, April 2023)
Mr Kaai in Sedgefield maak sekerlik die beste vis en tjips op die hele kuslyn van SA. Onpretensieus en knus, weggesteek net voor die Sedgefield stasie. Margarethie het ons van die plekkie vertel.
Sunday, April 2, 2023
Tuesday, January 25, 2022
Buffelsbaai, Januarie 2022
17 Januarie 2022, Graaff Reinet, Camdeboo Cottages, camdeboocottages.co.za
20-30 Januarie 2022, Buffelsbaai, Oppibaai, www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/oppibaai
31 Januarie 2022, Nieu-Bethesda, Die Waenhuis, www.lekkeslaap.co.za/akkommodasie/cottage-at-die-waenhuis