Ek en Cobus Venter het Guildford toegery vir die aand - dit was regtig goed. Sien 'n foto hier van hul web-blaai.
Ons het daar by Giraffe gee"et. Ek sal van my en Cobus se fotos op my Picasa publiseer. Oppad terug Camberley toe, het ons per ongeluk 'n verkeerde afrit gevat, en deur Farnham gery. Daar het ons 'n baie mooi kerk gesien, St Andrews Church. Darem weer met 'n paar baie interessante draaie weer terug in Camberley gekom. Ons het by verskeie country pubs verbygery, part wat lyk asof James Bond nounou daar gaan inboek.
No comments:
Post a Comment