Wel, mens moet beslis Phantom of the Opera sien, al is dit net vir die tegniese, koordineering en kostuums. Die oorpronklike stel is herbou in Teatro, Montecasino, en die aandag aan detail is ongeken, ten minste in SA. Saam met Bella and Marjorie, gistgeraand. O, en eet gerus by Maestro's, wye spyskaart, goeie diens, en lekker kos, billik.
Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...