
Wel, mens moet beslis
Phantom of the Opera sien, al is dit net vir die tegniese, koordineering en kostuums. Die
oorpronklike stel is herbou in Teatro,
Montecasino, en die aandag aan detail is ongeken, ten minste in SA. Saam met Bella and Marjorie, gistgeraand. O, en eet gerus by
Maestro's, wye spyskaart, goeie diens, en lekker kos, billik.
No comments:
Post a Comment