Monday, April 7, 2014

Oppad na München met SA264, OR Tambo Diner's Club sitkamer


Oppad na München vir werk op SA264. Hierbo wag ek so rukkie in die arm-man-s'n sitkamer op OR Tambo, komplimente Diner's Club kaart.

Verdere gebeure tydens hierdie trippie:
  1. Aardige duur, klein, maar tog lekker koffietjie op München lughawe (Segafredo)
  2. Mens eet altyd lekker by Hotel Am Markt, Greding
  3. Gebakte kaas pretsels, my dood
  4. Schweinshaxe by Hotel Am Markt, spesiale bestelling
  5. 'n Mooi oop dag in Greding

No comments:

Post a Comment