Charl du Plessis en sy
Boogie Woogie Big Band het mens se voete darem laat jeuk gisteraand. Elke musikant in die groepie is 'n meester in eie reg, maar Charl en die tromspeler, Hugo Radyn, is uitstaande. 'n Lekker mengsel van opgewarmde klassiek, Jaz en Swing. Al kritiek is dat dit heeltemal te kort was! Saam met Bella, Franko en Anrich by
Atterbury Teater.
No comments:
Post a Comment