Sjef Laroex Se Briyani Impromptu
Sjef Laroex Se Briyani Impromptu
INGREDIENTS
300 | g basmati rice (een koppie is goed genoeg) |
25 | g butter (meer is beter) |
1 | large onion, finely sliced |
1 | groot aartappel, geskil en in dun skywe gesny |
| kwart koppie rooi lensies, gewas |
1 | bay leaf (2 varses van die boom af gebruik) |
3 | cardamom pod (4 gebruik) |
| small cinnamon stick (een in die helfte gebreek) |
1 | tsp turmeric |
4 | skinless chicken breast, cut into large chunks (sommer hoender stukke gebruik, genoeg vir 3-4) |
1 | teelepel Marsala kerrie poeier) |
85 | g raisin (so handvol aan aan die begin en dan nog weer 'n bietjie na die einde se kant toe) |
850 | ml chicken stock |
| chopped coriander and toasted flaked almonds to serve (los die amandels, baie sleg vir 'n mens) |
INSTRUCTIONS
Impromptu, Sjef Laroex |
1. | Kook die rys apart tot net voor sag, hou eenkant |
2. | Kook die lensies tot amper sag, hou eenkant |
3. | Braai die ui in botter, hou eenkant (as jy wil kan jy die kerrie bestandele hier bysit en saam braai as die ui al bietjie sag is) |
4. | Braai die aartappel in botter, hou eenkant |
5. | Braai die hoenderstukke in botter tot lekker bruin en losserig van die bene |
6. | Gooi alles behalwe die rys bymekaar in die pot en prut tot hoender deurgaar en sag is |
7. | Gooi die rys by, en go so bietjie rosyne, asook vars koriander blare |
BBC resep stappe |
1. | Soak the rice in warm water, then wash in cold until the water runs clear. Heat butter in a saucepan and cook the onions with the bay leaf and other whole spices for 10 mins. Sprinkle in the turmeric, then add chicken and curry paste and cook until aromatic. |
2. | Stir the rice into the pan with the raisins, then pour over the stock. Place a tight-fitting lid on the pan and bring to a hard boil, then lower the heat to a minimum and cook the rice for another 5 mins. Turn off the heat and leave for 10 mins. Stir well, mixing through half the coriander. To serve, scatter over the rest of the coriander and the almonds. |
|
No comments:
Post a Comment