Ons het so paar luilekker dae in Les Palmier Nr 6, Ballito deurgebring. Redelike goeie weer, lekker swem, en net niks doen vir 8 dae, 3-11 Jan 2018. Net jammer hulle her die laaste dag ons strandsak, met net 2 handoeke en 'n steutel in van die strand af gesteel. Ai.
Friday, January 12, 2018
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment