skip to main |
skip to sidebar
INGREDIENTS
- 2 knoffeltone - vlokkies werk ook, maar vars is lekkerderster)
- 60 ml soja sous, gebruik die lae sout soort - groen doppie van Kikkoman
- 60 ml Tamatiepuree - een van daai klein blikkies werk baie goed
- 30 ml goue stroop - ek gebruik bietjie meer, seker so 50ml
- 2 teelepels Engelse mosterd poeier
- 30 ml Muscovado suiker
- 60 ml Rooiwynasyn
INSTRUCTIONS
- Meng die boksemdaais saam, marineer hoenderstukke daarin en braai - pasop, die sous brand gou swart, braai die stukke oor indirekte hitte.
No comments:
Post a Comment