Friday, September 6, 2019

Rooikool slaatjie, impromptu variasie #1

1 klein rooikooltjie (beetkooltjie) in fyn skywe gesny
4-6 peppadews in ringetjies gesny
1 wielietjie fetakaas in klein blokkies gesny
halwe koppie mieliepitte, gebruik gevriesdes wat vinnig in 'n pan in bietjie olyfolie gebraai is
Pak in volgorde van bestandele gelys
Olyfolie mildelik oor die slaai gegiet

No comments:

Post a Comment