Thursday, January 22, 2009

Buite-sonnestel planete


As dit is hoe een van die buit-sonnestelsel planete lyk, sou ek dit darem bitter graag beter wou sien.....Hierdie is 'n kunstenaars vooorstelling van 'n planeet rondom die ster 
CoKu Tau/4, 420 ligjare hiervandaan. Sien ander ook op Wired.com.



Tuesday, January 20, 2009

Eyak

Vandag het daar nog 'n taal in die wereld uitgesterf: Eyak (Indian tribe in Alaska) - Wired.com


Wednesday, January 14, 2009

Anrich kan nou goed (op se eie) swem!


Sien van die fotos in ons album.


Terug Skool Toe!


Franko doen vanjaar Graad 3, oftewel Standard Een in die ou bedeling. Anrich is in Graad R, of ook genoem Graad Nul. 'n Paar Foto's van die tweetjies in ons foto album.





Sunday, January 11, 2009