Sunday, July 21, 2019

Nanjing, China, 22-26 Julie 2019

Ander kulture bly interessant, maar as ek Trump was, was ek bollie in my broek bang vir die Chinese. Nanjing, China is een van die mees indrukwekkende stede wat ek al beleef het. Werklikwaar niks is uit plek nie. Tegnologie is soomloos deel van elke dag se bestaan. Was vir werk daar met CX 748 / KA 810 en KA 811 / CX 749.