Friday, December 28, 2012

Oxford

Oxford pannekoekwaentjie

London, RAF museum

Thursday, December 27, 2012

Stratford upon Avon, Willem Wikkelspies se plek

Warwick kasteel


Nou wel nie 'n werklike ridder nie, maar wel 'n gewone ou in ridder gewaad. 'n Volle 63 pond swaar!

Sent from Samsung Mobile

Warwick, St Mary's katedraal

Warwick neutekraker



Warwick is beslis die moeite werd vir die kasteel, katedraal en paar winkeltjies

Sent from Samsung Mobile

Oxford


Baie vinnige stop in Oxford

Sent from Samsung Mobile

Holiday Inn Express Warwick

Vir 'n vinnige, gemaklike, vrekgoedkoop oorslaap vir Stratford upon Avon en Warwick
(Via BlackBerry)

Wednesday, December 26, 2012

Tuesday, December 25, 2012

Skotland. Bruadar is die Skotse alternatief vir Jaegermeister, net minder skerp.

Word met Whisky, Heuning en "Sloes" gemaak. Baie lekker.

(Via BlackBerry)

Monday, December 24, 2012

Geldkasraaisel


Skotland, St Mary's Loch, Chapelhope Huis. Oukersaand geÏmproviseerde groente sop vir 7.

In 'n nr 3 potjie op die Aga! (een sonder pote)
1 groot ui, ringe gesny, in botter gebraai tot lekker sag en bruin
Sopvleis, ons het net stowe bees gehad, in klein stukkies gesny en gebraai na die eie reg was, maar saam met die uie
3 groot wortels in klein blokkies gesny
halwe "swede" in klein blokkies
1 groot "courgette" in blokkies
4 stingel tamaties gekap
Bisto
Bovrill
Swart gemaalde peper
Growwe sout
Lea Perkins Worcestershire sous
Paprika
2L kookwater
2 ure en maak dan fyn met 'n sif en lepel



(Via BlackBerry)

Skotland, Moffat. Transvaler Skotland is jy in Franko-Jedi.

Speelgoedmuseum, Well straat.

(Via BlackBerry)

Skotland, Moffat. Ariete's verkoop die beste koffie skons ooit. Sulke regte growwe meel oukies.

(Via BlackBerry)

Skotland, Moffat. Versteekte juweel van 'n snuffelwinkeltjie in Well Street, Specialty Shops, gekombineerd met 'n uitstekende speelgoed museum

Het 'n bottermessie vir 50p hier gekoop. Amper gemis as Franko nie raakgesien het nie.

(Via BlackBerry)

Sunday, December 23, 2012

St Mary's Loch, Chapelhope House, Kullinere Nirvana, Le Creuset op AGA

(Via BlackBerry)

Skotland, Grey Mare's Tail

(Via BlackBerry)

Skotland, Grey Mare's Tail

(Via BlackBerry)

Skotland, St Mary's Loch, Grey Mare's Tail

(Via BlackBerry)

Skotland, Grey Mare's Tail

(Via BlackBerry)

Skotland, St Mary's Loch, Grey Mare's Tail

(Via BlackBerry)

Skotland, Grey Mare's Tail

(Via BlackBerry)

St Mary's Loch, Chapelhope House

Ek wil 'n Aga he^....
Maak enige iets soos 'n droom

(Via BlackBerry)

Saturday, December 22, 2012

St Mary's Loch, Rooikappie skuil net agter die muur

(Via BlackBerry)

Skotse platteland pad

(Via BlackBerry)

Megget Reservoir

(Via BlackBerry)

St Mary se Loch

(Via BlackBerry)

Tussen Innerleithein en St Mary's Loch

(Via BlackBerry)

Innerleithein in die reën

(Via BlackBerry)