Sunday, August 25, 2019

Perskebloeisels


Boerbeskuit Flop

Argh, alles het gewerk, die suurdeegplantjie, en alles, maar die beskuit proe suur. Ai. Soms met mens seker 'n resep voolg en nie jou eie kop nie.... Nie eers Lisa of die voe"ls wou dit eet nie. Hulle dink seker dit is gif.


Drie koppies staan op die toonbank


Friday, August 2, 2019