Saam met Bella, 7 - 9 Maart 2020, Stellenbosch. By die Ryneveld Lodge gebly in die romantiese dak vertrek, en by verskeie restuarante geeet, almal hoogs aan te beveel:
1. Backs
2. De Warenmarkt
3. Genki
4. Flame&Ash
Showing posts with label Teater en ander. Show all posts
Showing posts with label Teater en ander. Show all posts
Monday, March 9, 2020
Sunday, May 8, 2016
Charl du Plessis Boogie Woogie Big Band
Charl du Plessis en sy Boogie Woogie Big Band het mens se voete darem laat jeuk gisteraand. Elke musikant in die groepie is 'n meester in eie reg, maar Charl en die tromspeler, Hugo Radyn, is uitstaande. 'n Lekker mengsel van opgewarmde klassiek, Jaz en Swing. Al kritiek is dat dit heeltemal te kort was! Saam met Bella, Franko en Anrich by Atterbury Teater.
Labels:
Teater en ander
Tuesday, January 8, 2013
Monday, January 7, 2013
Subscribe to:
Posts (Atom)







