Monday, January 7, 2013

London, Natural History Museum. 'n Absolute moet en boonop gratis. Beplan 'n vol dag is al wat ek aanraai. Die gebou self en uitstallings beste wat ek nog ooit gesien het.

(Via BlackBerry)

No comments:

Post a Comment