Thursday, October 8, 2009

Ek, Anrich en Milkshakes
















Terwyl Isabel en Franko rustig by die Huisgenoot Skouspel 2009 was laaste Saterdag, het ek en Anrich lekker tjoklit milkshakes gedrink by Wimpy. Die waiter was erg verbaas die Anrich 'n grote kon opdrink...



Wednesday, October 7, 2009

Spookhijs, Bloemfontein

Tydens die selfde naweek wat ons Roller-Ball in Bloemies gespeel het, het ons die Spook Hijs besoek. 'n Baie oulike plekkie vir eet en so aan.





Bloemfontein Ten Pin Bowling (aka Roller Ball)



Ek en die twee seuns het so naweek of wat terug terwyl ons vir die Ouma, Oupa en Groot-Ouma gaan kuier het, so bietjie Roller-Ball (soos Franko dit noem) gespeel....hulle het heel skaflike punte aangeteken, veral as mens in ag neem dat Anrich die bal met sy hele lyfie rol...



Kyk ook gerus na 'n mooi foto van Franko op my Fotografie blad.



SA Minister vir Wetenskap en Tegnologie

Hier wys ek die minister of ding of twee waaraan DPSS werk...

Thursday, October 1, 2009