Sunday, June 4, 2017

Pittige Lam Tjoppies Marinade

Pittige Lam Tjoppies Marinade

CATEGORIES
 marinade, braai, skaap, Jan Braai se idee

BESTANDELE

  • Gebruik maar genoeg van die volgende, almal eveveel

    • Gemaalde komyn (ongemaal werk ook baie goed)
    • Paprika
    • Gemaalde Koljander
    • Origanum
  • Gebruik na smaak

    • Grof gemaalde swart peper
    • Growwe sout
    • Olyfolie
  • Meer maak lekkerder, 1 suurlemoen was nie genoeg nie

    • 2 Suurlemoene se sappies

METODE

    1. Meng, marineer die vleisies en braai.
    2. Hoe langer die marineer tyd, hoe beter

NOTAS

'n Welkome alternatief, wat die wille smaak van skaap weg.