In 'n nr 3 potjie op die Aga! (een sonder pote)
1 groot ui, ringe gesny, in botter gebraai tot lekker sag en bruin 
Sopvleis, ons het net stowe bees gehad, in klein stukkies gesny en gebraai na die eie reg was, maar saam met die uie 
3 groot wortels in klein blokkies gesny 
halwe "swede" in klein blokkies
1 groot "courgette" in blokkies 
4 stingel tamaties gekap 
Bisto 
Bovrill
Swart gemaalde peper 
Growwe sout 
Lea Perkins Worcestershire sous
Paprika
2L kookwater
2 ure en maak dan fyn met 'n sif en lepel 
(Via BlackBerry)
Monday, December 24, 2012
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
 
 
 
 
 
 

No comments:
Post a Comment