2 medium aartappels, geskil en in growwe agstes gesny
INSTRUCTIONS
Braai die ui in botter tot sag in 'n kwaliteit pot, soos die klassieke Le Creuset ovaal kasserol 27cm, en hou eenkant.
Baai die beesblokkies in die koekmeel
Braai dan die beesblokkies in botter tot bruin - doen hierdie vinniger as stadig, die vleis moet nie gaar word nie, net aantrekliker, waarvoor 'n glasie rooiwyn ook kan help.
Gooi die uie terug in die pot saam met die vleis, en sit die kerriepoeier, kumin saadjies, borrie en sout en peper by.
Mens die bees ekstrak poeier met die kookwater en voeg by die vleis in die pot.
Sit ook die suurlemoenskil raspers en die klein bietjie sap by (die sap is opsioneel, maar gee tog 'n effense ander geur en smaak).
Sit die groentes by en kook die lot vir so uur of wat tot die vleis sag is, die aartappels nog lyf het, maar eetbaar sag is.
Sit saam met rys van jou keuse by, Basmati werk baie goed.
Ek het ook twee tamaties in klein blokkies gesny en 'n rissie fyn gekap om saam te bedien.
Tshwane Classic 2019
-
Herman het die 98km (eintlik 'n bietjie korter) in net onder 4 ure
kafgedraf.
*Amptelike verslag*
- Tyd 03:57:04
- Algehele posisie 1648 / 2062
...
BBC Boeke Top 100
-
1. The Lord of the Rings, JRR Tolkien
2. Pride and Prejudice, Jane Austen
3. His Dark Materials, Philip Pullman
4. The Hitchhiker's Guide to the Galaxy, Doug...