Pittige Lam Tjoppies Marinade
BESTANDELE
- Gebruik maar genoeg van die volgende, almal eveveel- Gemaalde komyn (ongemaal werk ook baie goed)
- Paprika
- Gemaalde Koljander
- Origanum
 
- Gebruik na smaak- Grof gemaalde swart peper
- Growwe sout
- Olyfolie
 
- Meer maak lekkerder, 1 suurlemoen was nie genoeg nie- 2 Suurlemoene se sappies
 
METODE
- Meng, marineer die vleisies en braai.
- Hoe langer die marineer tyd, hoe beter
 
NOTAS
'n Welkome alternatief, wat die wille smaak van skaap weg. 
 
 
 
 
 
 
