Saturday, May 13, 2017
Monday, January 9, 2017
Thursday, December 29, 2016
Sunday, December 25, 2016
Saturday, November 19, 2016
Sunday, November 13, 2016
Sjef Laroex Se Briyani Impromptu
| |||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Labels:
Resepte
Saturday, October 29, 2016
Thursday, October 27, 2016
Friday, October 21, 2016
Tuesday, September 27, 2016
Hotel Am Markt, Greding
Sekerlik van die lekkerste geregte in Duitsland, te kry by Hotel Am Markt. Hier het ek Schweizer Schnitzel en Apfel Kuchen verober, te same met 'n Dunkles Gutman biertjie....
Saturday, August 20, 2016
Sunday, July 31, 2016
Sunday, July 3, 2016
Gesonde Sondagaandete
Luukse wafels met vars aarbeie, pekanneute, vanilje roomys en egte Kanadese esdoringstroop. Ryk en lekker.
Sjef Laroex Se Tandoorie Hoender Interpretasie
Hierdie was regtig lekker, stadige Winterskossies.
Sjef Laroex Se Tandoorie Hoender Interpretasie
Afgelei van 'n ander reseppie.
CATEGORIES
hoender, kerrie, grooteetINGREDIENTS
- 8 tot 12 Hoender stukke
- 1 medium ui, geskil en gerasper (of in ringetjies gesny, sien instruksies)
- 3 groot knoffel tone, fyn gedruk
- 2 teelepels Borrie
- 1 teelepel Paprika
- 1 teelepel Koriander
- 1 teelepel fyn Gemmer
- 1 to 2 teelepels Masala Kerrie poeier
- 1 teelepel hoenderesktrak poeier
- Sap van een suurlemoen
- Growwe sout en growwe peper gemeul na smaak
- Botter
- Druiwesaadolie
- Bietjie aangemaakte Mazeina (as nodig)
INSTRUCTIONS
- Braai die ui in botter tot sag, hou dan eenkant (as jy dit nie gerasper of baie fyn gekap het nie, meng dit met die hoenderekstrak en kookwater en blits tot baie fyn, hou steeds dan eenkant)
- Braai die hoender stukke in die druiwesaadolie tot mooi bruin aan alle kante, die vleisies moet al van die bene begin afbreek hier en daar.
- Voeg die res van die speserye by
- Meng die hoenderekstrak met kookwater, sowat 250ml
- Gooi alles bymekaar en stowe tot die hoender sag en deurgaar is, sowat 1 tot 1.5 uur
- As die sous bietjie dun is, verdik met die Mazeina voor bediening.
NOTES
Lekker saam met lemoenwortels, Basmati rys en ertjies
Labels:
Resepte
Sunday, June 26, 2016
Saturday, June 25, 2016
Monday, June 6, 2016
Wednesday, May 18, 2016
Sunday, May 8, 2016
Charl du Plessis Boogie Woogie Big Band
Charl du Plessis en sy Boogie Woogie Big Band het mens se voete darem laat jeuk gisteraand. Elke musikant in die groepie is 'n meester in eie reg, maar Charl en die tromspeler, Hugo Radyn, is uitstaande. 'n Lekker mengsel van opgewarmde klassiek, Jaz en Swing. Al kritiek is dat dit heeltemal te kort was! Saam met Bella, Franko en Anrich by Atterbury Teater.
Labels:
Teater en ander
Subscribe to:
Posts (Atom)













































