Monday, August 17, 2015

Sitrus Beesvleis Kerrie

Sitrus Beesvleis Kerrie

INGREDIENTS

    • 500 g tot 1kg beesvleis, ons het sommer stowe bees gebruik, ek het dit in growwe blokke gesny en die bene saam gebruik.
    • 1 Ui fyn gesnipper
    • 1 teelepel kumin saadjies
    • 1 teelepel kerrie poeier, ons is die liefste vir Packo se gewone Masala
    • 1 teelepel borrie
    • 2 teelepel bees ekstrak poeier
    • Sout en growwe swart peper
    • Halwe gladdeskil suurlemoen (Eureka of so tipe), skil gerasper, en so bietjie van die sap
    • Sowat 1 tot 2 eetlepels botter
    • Sowat 500ml kookwater
    • Bietjie koekmeel
  • Groente van jou keuse

    • Ek het sommer bygesit wat in die yskas was
    • 1 medium wortel in growwe stukke gesny
    • 4 murg pampoentjies
    • 3 "patty pans" pampoentjies (geel vlieende piering pampoentjies)
    • 2 medium aartappels, geskil en in growwe agstes gesny

INSTRUCTIONS

    1. Braai die ui in botter tot sag in 'n kwaliteit pot, soos die klassieke Le Creuset ovaal kasserol 27cm, en hou eenkant.
    2. Baai die beesblokkies in die koekmeel
    3. Braai dan die beesblokkies in botter tot bruin - doen hierdie vinniger as stadig, die vleis moet nie gaar word nie, net aantrekliker, waarvoor 'n glasie rooiwyn ook kan help.
    4. Gooi die uie terug in die pot saam met die vleis, en sit die kerriepoeier, kumin saadjies, borrie en sout en peper by.
    5. Mens die bees ekstrak poeier met die kookwater en voeg by die vleis in die pot.
    6. Sit ook die suurlemoenskil raspers en die klein bietjie sap by (die sap is opsioneel, maar gee tog 'n effense ander geur en smaak).
    7. Sit die groentes by en kook die lot vir so uur of wat tot die vleis sag is, die aartappels nog lyf het, maar eetbaar sag is.
    8. Sit saam met rys van jou keuse by, Basmati werk baie goed.
    9. Ek het ook twee tamaties in klein blokkies gesny en 'n rissie fyn gekap om saam te bedien.

Thursday, July 30, 2015

Sunday, July 19, 2015

Thursday, July 16, 2015

Mutualink, MA., USA

Lan drive, Westford

Wednesday, July 15, 2015

Monday, February 23, 2015

Wednesday, February 11, 2015

Monday, January 5, 2015

Flou en terug, ai.

Sunday, January 4, 2015

Charles de Gaulle, Parys

Oppad terug na SA via Frankfurt, Charles de Gaulle, Parys

Charles de Gaulle, Parys

Nog 'n laaste rit met die Abbesses Montmartre Funiculaire, Parys

Sacré-Cœur, Montmartre, Parys

Liefdes Muur, Abbesses, Parys

Sacré-Cœur, Montmartre, Parys

Jardin et Bosquets, Montmartre, Parys

Abbesses Metro, Parys

Sacré-Cœur, Montmartre, Parys

Sacré-Cœur, Montmartre, Parys

Sacré-Cœur, Montmartre, Parys

Sacré-Cœur, Montmartre, Parys

Sacré-Cœur, Montmartre, Parys

Sacré-Cœur, Montmartre, Parys

Sacré-Cœur, Montmartre, Parys

Nog 'n laaste rit met die Abbesses Montmartre Funiculaire, Parys

Saturday, January 3, 2015

Laaste kyk na die Eiffel van ons flêt se trappe... gaan al die rondrits en goeters doen mis, Parys

Musée de l'Armée, L'Hôtel National des Invalides, Parys


Napoleon se rusplekkie, Musée de l'Armée, L'Hôtel National des Invalides, Parys

Napoleon se rusplekkie, Musée de l'Armée, L'Hôtel National des Invalides, Parys

Le Grenier à Pain se croissants is dodelik, onweerstaanbaar, Montmartre, Parys

Cluny la Sorbonne Metro Stasie, Parys

Latin Quarter, Parys

Baie lekker pizza koekies wat mens hier by die Carrefours kan koop, Parys

Musée de l'Armée, L'Hôtel National des Invalides, Parys

Die oorspronlike Big Bertha, Musée de l'Armée, L'Hôtel National des Invalides, Parys

Napoleon rus hier, Musée de l'Armée, L'Hôtel National des Invalides, Parys

Musée de l'Armée, L'Hôtel National des Invalides, Parys

Musée de l'Armée, L'Hôtel National des Invalides, Parys

Musée de l'Armée, L'Hôtel National des Invalides, Parys

Musée de l'Armée, L'Hôtel National des Invalides, Parys

Musée de l'Armée, L'Hôtel National des Invalides, Parys

Musée de l'Armée, L'Hôtel National des Invalides, Parys