Thursday, February 11, 2016
Saturday, January 30, 2016
Sunday, January 24, 2016
Monday, January 18, 2016
Wednesday, January 13, 2016
Wednesday, January 6, 2016
Friday, December 18, 2015
Thursday, December 17, 2015
Thursday, December 3, 2015
Monday, October 26, 2015
Crawdaddy's
Het laasweek by Crawdaddy's geeet... Die plek lyk soos iets tussen 'n Mosambiekse restuarant en Ierse pub, Franko het 'n (Amerikaanse) burger geeet, Bella 'n goeie lende snit (sirloin), Anrich Calamari, en ek 'n Meksikaans-gebaseerde Nachos gereg. Daarmee saam (Amerikaanse) melkskommeltjies, 'n Suid Afrikaanse interpretasie van Irish Red Ale en Kola Tonic (en sekerlik ook Coca Cola)... Multi-kultureel kan dit nie meer nie...Eish!
Labels:
Restaurante
Friday, October 9, 2015
Thursday, October 8, 2015
Thursday, September 24, 2015
Sunday, September 20, 2015
Saturday, September 19, 2015
Monday, September 14, 2015
Saturday, September 12, 2015
Thursday, September 10, 2015
Tuesday, September 8, 2015
Biltong vetkoekies
Sif saam: 1 k bruismeel en 2 ml sout. Klits saam: 1 groot eier en 100 ml melk. Voeg by meel en ook 80 gr gesmelte margarine en 2 E gekapte spriet-uie. Roer 50 gr biltong, dun skyfies gesny, by. Skep lepels-vol in medium warm olie. Bak goudbruin alkant.
Labels:
Resepte
Monday, September 7, 2015
Saturday, September 5, 2015
Friday, September 4, 2015
Thursday, September 3, 2015
Monday, August 17, 2015
Sitrus Beesvleis Kerrie
Sitrus Beesvleis Kerrie
INGREDIENTS
- 500 g tot 1kg beesvleis, ons het sommer stowe bees gebruik, ek het dit in growwe blokke gesny en die bene saam gebruik.
- 1 Ui fyn gesnipper
- 1 teelepel kumin saadjies
- 1 teelepel kerrie poeier, ons is die liefste vir Packo se gewone Masala
- 1 teelepel borrie
- 2 teelepel bees ekstrak poeier
- Sout en growwe swart peper
- Halwe gladdeskil suurlemoen (Eureka of so tipe), skil gerasper, en so bietjie van die sap
- Sowat 1 tot 2 eetlepels botter
- Sowat 500ml kookwater
- Bietjie koekmeel
Groente van jou keuse
- Ek het sommer bygesit wat in die yskas was
- 1 medium wortel in growwe stukke gesny
- 4 murg pampoentjies
- 3 "patty pans" pampoentjies (geel vlieende piering pampoentjies)
- 2 medium aartappels, geskil en in growwe agstes gesny
INSTRUCTIONS
- Braai die ui in botter tot sag in 'n kwaliteit pot, soos die klassieke Le Creuset ovaal kasserol 27cm, en hou eenkant.
- Baai die beesblokkies in die koekmeel
- Braai dan die beesblokkies in botter tot bruin - doen hierdie vinniger as stadig, die vleis moet nie gaar word nie, net aantrekliker, waarvoor 'n glasie rooiwyn ook kan help.
- Gooi die uie terug in die pot saam met die vleis, en sit die kerriepoeier, kumin saadjies, borrie en sout en peper by.
- Mens die bees ekstrak poeier met die kookwater en voeg by die vleis in die pot.
- Sit ook die suurlemoenskil raspers en die klein bietjie sap by (die sap is opsioneel, maar gee tog 'n effense ander geur en smaak).
- Sit die groentes by en kook die lot vir so uur of wat tot die vleis sag is, die aartappels nog lyf het, maar eetbaar sag is.
- Sit saam met rys van jou keuse by, Basmati werk baie goed.
- Ek het ook twee tamaties in klein blokkies gesny en 'n rissie fyn gekap om saam te bedien.
Labels:
Resepte
Thursday, July 30, 2015
Sunday, July 19, 2015
Friday, July 17, 2015
Subscribe to:
Posts (Atom)














































