Ginger & Fig, hoek van Lynnwood en Jan Shoba (Duncan), is hoogs aan te beveel. Saam met Bella 'n vinnige middagetetjie daar gedoen gister. Die Chicken Fettuicine is hemels! Het dit, asook 'n Goat's Cheese & Fig slaai, met Bella gedeel. Spoel af met 'n tuisgemaakte ystee, en as jy plek het, 'n cappuccino. Saturday, March 1, 2014
Ginger & Fig
Ginger & Fig, hoek van Lynnwood en Jan Shoba (Duncan), is hoogs aan te beveel. Saam met Bella 'n vinnige middagetetjie daar gedoen gister. Die Chicken Fettuicine is hemels! Het dit, asook 'n Goat's Cheese & Fig slaai, met Bella gedeel. Spoel af met 'n tuisgemaakte ystee, en as jy plek het, 'n cappuccino.
Labels:
Restaurante
Subscribe to:
Post Comments (Atom)

No comments:
Post a Comment