Monday, January 1, 2018

Lemoncello Skopskieter

Lemoncello Skopskieter

CATEGORIES
 cocktail

INGREDIENTS

    • 1 x sopie lemoncello - so tussen 35 en 45ml behoort te werk
    • 1.5 x doppie tequila
    • 1 x doppie Rose's lime cordial
    • 150 ml lemonade, of na smaak of na glas grootte
    • Lekker ys
    • Garneer met 'n mint blaartjie

INSTRUCTIONS

    1. Gooi in die glas in volgorde van lysie

NOTES

Eerste keer gemaak, em gedrink vir oujaarsdag saam met Bella en Anrich. Saam met John Dory's sushi as voorgereg, 2017. Franko was in Mosselbaai, gekuier daar saam met Michelle. 

No comments:

Post a Comment