Sunday, September 8, 2019

Rooikool Slaatjie, Impromptu Variasie #2

1 klein rooikooltjie (beetkooltjie) gesnipper of in fyn linte gesny
4 to 6 peppadews in ringetjies gesny
Halwe koppie mieliepitte, gebruik gevriesdes wat vinnig in die mikrogolf ontys is, laat afkoel
Halwe koppie rosyntjies
So paar pekanneute of okkerneute gekrummel
So paar lepels mayonaise (veerkies Woolworths se laevet model)
Meng alles saam

No comments:

Post a Comment