Friday, December 21, 2012

Edinburg Kasteel Kersete

(Via BlackBerry)

Edinburg Kasteel Kersete

(Via BlackBerry)

Edinburg Kasteel Kersete

(Via BlackBerry)

Edinburgh

Winter in Skotland is baie minder erg as verwag...

(Via BlackBerry)

Edinburgh

(Via BlackBerry)

Thursday, December 20, 2012

St Mary's Loch

(Via BlackBerry)

St Mary's Loch, Kersfeesweek verblyf, vanuit ons kamer

(Via BlackBerry)

St Mary's Loch, Kersfeesweekverblyf, Plaashuis

(Via BlackBerry)

St Mary's Loch, Kersfeesweekverblyf, Plaashuis

(Via BlackBerry)

St Mary's Loch, Kersweekverblyf, ons wiele

Kyk die mooi mos op die bome.

(Via BlackBerry)

Oppad na St Mary's Loch, stop by Starbucks vir brekvis...

...en dit is 'n medium warm tjoklit drankie.

(Via BlackBerry)

Oppad na St Mary's Loch, stop by Starbucks vir brekvis

(Via BlackBerry)

Oppad na St Mary's Loch, stop by Starbucks vir brekvis

(Via BlackBerry)

Oppad na St Mary's Loch, stop by Starbucks vir brekvis

(Via BlackBerry)

Wednesday, December 19, 2012

London 2012 - Gusto koffie en ciabattas, skerm vir die koue nat Engeland

(Via BlackBerry)

London 2012 - Gusto koffie en ciabattas

(Via BlackBerry)

London 2012

(Via BlackBerry)

London 2012 - ORT wag vir opklim

(Via BlackBerry)

Saturday, December 8, 2012

Parletones, Staatsteater

Saam met die familie

(Via BlackBerry)

Saturday, August 11, 2012

Brekvis

(Via BlackBerry)

Friday, August 10, 2012

Lego

(Via BlackBerry)

Pretoria Dieretuin

Lekker familie dag by die Pretoria dieretuin. Net die regte weer vir so uitstappie. Die ou tuin is nog in redelike toestand met so area of wat, wat aandag kort.
(Via BlackBerry)

Sunday, July 22, 2012

Beesfilletrol...

...Met spek, sampioene, ui, fetakaas, tiemie en pietersielie, gebakte patatringe en groenboontjies. O, en afgerond moet pienk aarbei en grondboontjie nagereg
(Via BlackBerry)

Staatmaker hoenderkerrietjie in wording...

(Via BlackBerry)

Saturday, July 14, 2012

Rooiuimarmelade

(Via BlackBerry)

Vryfees Bloemfontein 3grade

(Via BlackBerry)

Sunday, June 24, 2012

Sampioenroomsouslendefilet

Die perfekte Sampioenroomsouslendefilet:

1. Panbraai 'n handvol of twee gemende sampioene wat gesnipper is in dun skyfies in 'n bietjie olyfolie
2. Verwyder die sampioene, hou eenkant warm.
3. Panbraai jou gunsteling snit bees, myne is loshande lende filet (sirloin)
4. Gebruik slegs grof gemaalde swart peper en vars suurlemoen om die vleisies te geur.
5. Sodra reg, gooi sowat een koppie vars room by.
6. Skep so lekker opgehoopte teelepel franse mostert (Pommery) by die room.
7. Voeg 'n skeut brandewyn, verkieslik van Franse afkoms, by.
8. Vat so half opgehoopte teelepel meelblom met 'n teelepel vars botter, smelt die botter, meng mooi met die meel en voeg by die sous. Roer goed.
9. Laat alles redelik vinnig warm word, gooi die sampioene by en sodra die sous dikkerig word, bedien op 'n bed van, of lekker slaptjips, growwe krummelpap, rys of koes-koes. My gunstelig bedjie is die slaptjips, self  varsgemaak.

Geniet.


Saturday, June 23, 2012

Alternatiewe aartappelslaai

1kg baba aartappels 20mins gekook in soutwater
250ml vetvrye yogurt
45ml heelkorrel mosterd
10ml suurlemoensap
20ml Pietersielie
3 agurkies gekap
Klein uitjie gekap
Sout & peper na smaak

(Via BlackBerry)

Hoender-rys ineen oondgebak (Ma Elsa) regte Wintergemaksmaal

Eerste maal by Ma Else geëet, Junie 2012. Baie lekker.

1 koppie witrys
12 stukke hoender
Klein pakkie baba aartappeltjies
Sout & peper na smaak
3 eetlepels mayonnaise
3 eetlepels kerrie blatjang, daai van tannie Paardman sal goed werk
1 teelepel kerrie pasta (na smaak)
1 pakkie sampioensoppoeier
1 pakkie klein sampioentjies
Paar naeltjies
3 koppies water
Suurlemoenpeper (opsioneel)

Bak teen 180 grade C 2 ure met die deksel op.

(Via BlackBerry)

Monday, June 18, 2012

Dawid - Die Musical - 5/10

Dawid - Die Musical is, wel, 'n regte Musical. Ek vermoed dat Amore ook by die choreografie betrokke was... Helemal te veel klem op die danspassies, en te min aandag aan die storie, en veral die musiek.... Daar is net nie 'n katshie tjoen nie. Die stel is ook nie so indrukwekkend as met Ester nie. Laasgenoemde was stukke beter. Desnieteenstaande was dit 'n baie lekker dag by die Staatsteater, na 'n vadersdagete by Karooplaas

Saturday, June 9, 2012

St Paulus 50 jaar pretdag Graad 3 Kaskarren

(Via BlackBerry)

St Paulus 50 jaar pretdag Anrich & Anton

(Via BlackBerry)

St Paulus 50 jaar pretdag Graad 3

(Via BlackBerry)

St Paulus 50 jaar pretdag Graad 3 Rastas

(Via BlackBerry)

St Paulus 50 jaar pretdag

(Via BlackBerry)

St Paulus 50 jaar pretdag Graad 6

(Via BlackBerry)

Friday, June 8, 2012

Strategiesessie by Morgenzon

(Via BlackBerry)

Tuisgemaakte pizza vir 5

(Via BlackBerry)

Saturday, May 26, 2012

Chris Cameleon

Het so 3 jaar terug Chris gesien, maar moet se^ hierdie eenmanstukkie was baie goed. Sy vertel van Wielie-Walie, Die Soen en 'n BOO liedjie of twee was skreeusnaaks. Werklik 'n uitstekende stemkunstenaar. Gewoonlik is ons maar pap op Vrydagaande, maar hierdie slag het ons met 'n wip in die stap huis toe gegaan. Die hele Le Roux-familie het die aand saam met die Kings geniet.

Luukse Pizza

Sjef Larue se luukse natbiltong pizza met Italiaanse kersie tamatie basis, olywe, fetakaas, basiliekruid pesto, okkerneute en mozzarela kaas. Ryk en lekker...

(Via BlackBerry)

Friday, May 25, 2012

Monday, May 14, 2012

Oppad terug van Zurich na SA



Wat 'n geluk, Zurich het 'n arm-man-se-sitkamertjie. Oppad terug van IQPC IAMD 2012.

Lied van my Hart

Lekker ligte vermaak vir Moedersdag saam met die Standers, Venters en blomme mense (weet nie hulle van nie?). Nogals gewonder wat Huisgenoot oor die stuk publiseer het...



Thursday, May 10, 2012