...ons Aisiestog se eerste eToll Police File-agtige fototjies. Dit was oppad na Kamers vol Geskenke, Irene, saam die familie waar ons fyn kossies en goeie bier (Darling Black Mist) geniet het.
Tuesday, December 10, 2013
Monday, September 16, 2013
Sunday, July 21, 2013
Friday, July 12, 2013
Monday, June 17, 2013
Sunday, June 16, 2013
Saturday, June 15, 2013
Thursday, June 6, 2013
Sunday, May 19, 2013
Tamatie Sop Improv
So tussen Nigella, Jamie Oliver en die plein interwebs, 'n improvisasie vir tamatiesop wat heel aangenaam uitgewerk het:
1 kg tamaties. Oorryp word normaalweg voorgeskryf, maar myne was vars Woolies oukies.
1 medium ui, fyn gekap
1 medium wortel, grof gerasper, sommer met die skillertjie bygekom
2 stingels seldery, stukkies gesny
'n hele paar vars soet basilie blare, sommer met stingels en al
kwart teelepel paprika, of as jy byt soek, eerder rooi peper
halwe teelepel knoffelvlokkies, of twee huisies vars
growwe swart peper
seesout
olyfolie
1L hoender aftreksel - sommer Tannie Inna Paarman se poeiertjies werk goed, so 3 tot 4 opgehoopte teelepels
Braai die uie bietjie tot sag in die olyfolietjies. Kap die tamaties in growwe stukkie, en gooi dan alles in die pot, en sommer die res van die bestandele ook.
Kook vir sowat 30 minute totdat alles redelik sag is, en jaag dan die Bzzz daardeur totdat alles fyn-fyn is. Eet saam met geroosterde growwe brood.
Room maak enige iets lekker, so mens kan seker 'n koppietjie room bygooi as jy wil, maar die sop was lekker sonder room ook. Dit was veral lekkerder die tweede dag, opgewarm.

Labels:
Resepte
Friday, April 26, 2013
Sunday, April 21, 2013
Thursday, April 11, 2013
Monday, April 8, 2013
Muskiet hel
HOMEMADE MOSQUITO TRAP:
Items needed:
200 ml water
50 grams of brown sugar
1 gram of yeast
2-liter plastic bottle
Or US conversion:
1 cup of water
1/4 cup of brown sugar
HOW:
1. Cut the plastic bottle in half.
2. Mix brown sugar with hot water. Let cool. When cold, pour in the bottom half of the bottle.
3. Add the yeast. No need to mix. It creates carbon dioxide, which attracts mosquitoes.
4. Place the funnel part, upside down, into the other half of the bottle, taping them together if desired.
5. Wrap the bottle with something black, leaving the top uncovered, and place it outside in an area away from your normal gathering area. (Mosquitoes are also drawn to the color black.)
Change the solution every 2 weeks for continuous control.

Boereraad
Friday, March 22, 2013
Thursday, March 21, 2013
Sunday, March 17, 2013
Friday, March 8, 2013
Saturday, March 2, 2013
Basilie Pesto Improv
As jy regtig basilie pesto kort, die vars blare het, maar nie regtig van die ander bestandele nie... Hierdie improvisasie het baie goed gewerk saam met 'n pangebraaide ou Lende beeshasie, goeie songedroogde tamaties en 'n bietjie feta kaas. Skep die basilie pesto bo-op en geniet saam met koes-koes.
- Hand vol basilie kruid blare
- So 6 of wat rease grondbone, ek het sommer gesoutes gebruik
- So eetlepel of sonneblomsaadjies
- Knoffelvlokkies of vars knoffel
- Bietjie sout
- Genoeg olyfolie na snaak.
- Maak die spul lekker fyn, ek het sommer 'n vysel en stamper gebruik
Labels:
Resepte
Friday, March 1, 2013
Subscribe to:
Posts (Atom)