Thursday, August 28, 2014
Tuesday, August 26, 2014
Monday, August 11, 2014
Swem Seisoen Somer 2014
Wel, die weer was Sondag so dat Franko en Anrich die seisoen al in die laaste Wintermaand ingelei het...
Wednesday, July 16, 2014
Monday, July 14, 2014
Sunday, July 13, 2014
Saturday, July 12, 2014
Saturday, May 10, 2014
Bell bottoms, h/v Pierneef & 30ste, Pretoria
Vir 'n goeie dosis snuffel, versamel items uit die verlede, en baie nostalgie en boonop teen ekstra billike pryse is Bell Bottoms 'n moet. Ons is daar weg met nog 'n mes, deurslot en shooter glasie (metaal)... Saam met Bella en Anrich.
Wednesday, May 7, 2014
Tuesday, April 8, 2014
Monday, April 7, 2014
Oppad na München met SA264, OR Tambo Diner's Club sitkamer
Oppad na München vir werk op SA264. Hierbo wag ek so rukkie in die arm-man-s'n sitkamer op OR Tambo, komplimente Diner's Club kaart.
Verdere gebeure tydens hierdie trippie:
Labels:
Reis
Saturday, March 1, 2014
'n Baie ou pos... 28 Jun 2008... Anrich ry fiets!
'n Baie ou pos... 28 Jun 2008...
Anrich het die een Saterdag (28 Jun 2008) net eenvoudig besluit ek moet sy fietsie se wieletjies afhaal sodat hy behoorlik kan fiets ry. Ek het dit afgehaal, hy het opgeklim en gery!
Anrich het die een Saterdag (28 Jun 2008) net eenvoudig besluit ek moet sy fietsie se wieletjies afhaal sodat hy behoorlik kan fiets ry. Ek het dit afgehaal, hy het opgeklim en gery!
'n Baie ou pos, Oktober 2007... Franko en Anrich ondersteun die Bokke!
'n Baie ou pos, Oktober 2007...
Nuwe video van Franko en Anrich in Shared Videos lys - Hulle ondersteun die Bokke vir RWC 2007!
http://www.youtube.com/watch?v =gwxhABI69NM
Nuwe video van Franko en Anrich in Shared Videos lys - Hulle ondersteun die Bokke vir RWC 2007!
http://www.youtube.com/watch?v
Iewers Nice, Bloemfontein
Ou possie van 12 Mei 2013 wat nooit gepos was nie...
As jy jouself in Bloemfontein bevind, en het kans vir 'n middagetetjie, beveel ek Iewers Nice ten sterkste aan. Dit is nou as jy van iets hou wat nie die gewone is nie. Kreatief met die lekkerste kos ooit. Die hamburgers is nie gewoon nie, baie groot en absoluut die moeite werd. As Tapas jou tone laat krul, probeer beslis. Selfs pap en kaaiings is daar. Was daar vir Ouma Lenie se verjaardag ete. Die diens is puik en die pryse op die spyskaart breek nie die bank nie. Kyk uit vir herwonne materiale kuns en ook ander kuns teen die mure. Eklektiese mengsel van Kitsch, Sewentigs en modern. Wens ons het sulke plekkies hier in Sodom en Gemorra gehad, veral nader aan waar ons woon. Ai.

Restaurante
Ginger & Fig
Ginger & Fig, hoek van Lynnwood en Jan Shoba (Duncan), is hoogs aan te beveel. Saam met Bella 'n vinnige middagetetjie daar gedoen gister. Die Chicken Fettuicine is hemels! Het dit, asook 'n Goat's Cheese & Fig slaai, met Bella gedeel. Spoel af met 'n tuisgemaakte ystee, en as jy plek het, 'n cappuccino.
Labels:
Restaurante
Subscribe to:
Posts (Atom)

.jpg)